Out of Nature Country Lodge
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Main Road, Farm Gross Haigaimas distrik Aris Portion 1, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Out of Nature Country Lodge is 'n eksklusiewe lodge wat gerieflike B&B-verblyf en 'n kampeerplek 39 km vanaf Windhoek, Namibië bied. Die lodge bied pragtige uitsigte op die berg en oor die lowerryke omgewing, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Elke kamer het gemaklike beddens, gehaltelinne en privaat ingange. Die kamers het yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, lugversorging en 'n TV. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in elke kamer.
Die tuinhuis bied selfsorg- en B&B-verblyf en het 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die tente sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel in. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe in die kampeerplek.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tuinarea en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- B1 Main Road, Farm Gross Haigaimas distrik Aris Portion 1, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Main Road, Farm Gross Haigaimas distrik Aris Portion 1, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang