Out of Nature Country Lodge
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Main Road, Farm Gross Haigaimas distrik Aris Portion 1, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Out of Nature Country Lodge is 'n eksklusiewe lodge wat gerieflike B&B-verblyf bied en 'n kampplek sowat 39 km vanaf Windhoek, Namibië. Die lodge spog met pragtige uitsigte oor die berge en lowerryke omgewing, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie.
Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, lugversorging en 'n TV. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n storttoilet en wasbak.
Die tuinhuis bied selfsorgverblyf en B&B en beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die tente sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Alle tente maak gebruik van gemeenskaplike braaigeriewe op die kampterrein.
Al hierdie eenhede maak gebruik van 'n gemeenskaplike swembad, tuinarea en braaigeriewe. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- B1 Main Road, Farm Gross Haigaimas distrik Aris Portion 1, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Main Road, Farm Gross Haigaimas distrik Aris Portion 1, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang