Successfully reported

Outdoor Arena

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Alanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker en ontspanne. Die fishing village cottage is groot en baie netjies met alles wat jy benodig. Sal wel beter beligting aanbeveel in die hele cottage. Die energy saving ligte was totaal van geen nut. Kon niks sien in die kombuis in die aand. Daar was ook geen lampie as daar 'n kragonderbreking moet wees nie. Die stoep lig vir die padjie na die voertuig was stukkend en ons moes ons selfoon liggie gebruik. 'n Mens betaal vir 'n plek wat elektrisiteit het, maar voel of jy in 'n tent kamp met amper geen beligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustig en kalm. Heerlik. Geen probleme. Alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridaah N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Best rest whilst on business. Extremely pleasant, will always go back for a few days because it is a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker gerus en hoogs aanbeveel. Pragtige plek, skoon en netjies met al die nodige geriewe. Baie lekker kos by die restaurant met baie billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Outdoor Arena was presies wat ons nodig gehad het, ons kom vir seker weer! Heerlike ruskans en herlaainaweek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Snoesige log cabin kuier. Die kaggel en aircon het ons lekker warm en snoesig gemaak. Ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Rustigheid vir die siel beslis ja. Vriendelike ontvangs van ontvangsdame. Verblyf was 'n lekker rustige atmosfeer. Voëltjies gepiep wek jou op oggendure.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faith T
1 nag
4.4
Sep 2024

Fantastiese eenvoudige wegbreek. Dit was baie lekker om daar te slaap, baie rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ania T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Good value for money and loved the log cabin set up. Great place to stay with sufficient amenities, with proximity to the local supermarket. Most (non-commercial) wine farms in the surrounding area are closed on Sundays, so plan your activities in advance. The unit could do with a few modern upgrades, especially the furniture. The WiFi is inaccessible and needs to be upgraded if it is advertised as available. We were not able to connect on an iPhone 11. We were not advised to bring a lighter, and only 2 matches were provided for the entire stay. We were expecting to find at least a box of fire lighters and a lighter. It is suggested that the website stipulates that guests bring their own firewood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Interesting place and great concept. Great location for a summer holiday. We were only two and think the space would be better for a bigger family or group. Very peaceful. The restaurant had friendly service and good play facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 992
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 992
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3YzkyZGQ1LWM5MzUtNDczYy04ZGFlLWJjZmYzZjE1MWRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 48 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.93979 20.09131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang