Successfully reported

Outeniqua enRoute

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marinda L
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly! Baie lekker oornag en die plek is baie netjies en ek was vriendelik ontvang. Sal eendag graag weer soontoe wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Netjiese, vriendelike personeel en akkommodasie. Plekkie baie oulik en goed ingerig, net wat mens nodig het. Personeel was baie vriendelik. Elke oggend met glimlag verwelkom by ontbyttafel. Niks was moeite en altyd daar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brendarika J
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Verblyf was baie lekker. Verblyf was baie lekker rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda T
1 nag
4.4
Aug 2024

Vir net een nag, was verblyf skaflik. Gastekamer netjies en skoon. Ontvangs vriendelik. Egter ruimte vir verbetering. Sal werklik warmkombers op bed waardeer, asook rooibostee sakkies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie netjies. Beste ontbyt en vriendelike diens. Ons het heerlik gebly. Baie netjiese kamers en linne. Perfekte ligging in George. Heerlikste ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfekte oornag-akkommodasie in George. Ons kamer het alles wat ons nodig gehad het, TV - vir my man, WiFi en 'n dubbelplug. Ontbyt was heerlik en alles was mooi, skoon en netjies, ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Outeniqua enRoute
Baie dankie Mercia, ons waardeer opreg jul mooi kompliment.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great location. Enjoyed our stay. Room was nice and clean and was welcomed in a friendly manner by our host. Great breakfast the next morning. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 330
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 330
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Plover Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0QQRpzt1UavgBzexkJ12acgC2YirhO1Lr32eNWAY4GGgo06ch0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 51 Plover Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.950324330048 22.451757788658
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang