Outeniqua enRoute
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Plover Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Outeniqua enRoute Gastehuis is in George in die Wes-Kaap geleë, 3 km vanaf die Outeniekwa-pas. Dis naby verskeie restaurante, gholfbane, 'n hospitaal en die middedorp vir sakereisigers.
Dié gastehuis beskik oor 7 slaapkamers, 2 B&B-slaapkamers en 1 selfsorgeenheid met braaigeriewe.
Gaste kan ontbyt in 'n rustige omgewing geniet voor hulle die area verken.
Daar is geriewe soos katoen- en perkallinne, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, 'n kluis, badhanddoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ingeboude kaste, 'n lessenaar, yskassie en 'n privaat ingang.
Die instansie het 'n pragtige tuin en parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 51 Plover Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Outeniqua enRoute het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Plover Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang