Outeniqua Strandhuis Woonstelle
Beskrywing
Hierdie lieflike woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 10. Die eenheid het 'n aparte toilet, wasbak en stort. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asseblief jou eie strandhanddoeke. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n pragtige oordekte balkon met see-uitsigte en 'n tweede balkon toegerus met braaigeriewe, tafels en stoele. Die eenheid het ook 'n slim-TV, DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar en die eenheid is rugsteunkragvriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat beide eenhede via 'n trap bereik word.
Rook is verbode.
Maak alle vensters en deure toe wanneer u die eiendom verlaat.
Wasgoed hang slegs aan wasgoedrakke en wasgoedpale.
Wees asseblief bedagsaam, geen harde musiek na 23:00 nie.
Linne en handdoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en bied see-uitsigte sowel as 'n privaat ingang. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea het 'n TV en 2 enkelslaapbanke. Die woonstel is op die grondvloer geleë en het sy eie boma, braaigeriewe, tafels, stoele en 'n grasperk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat beide eenhede via 'n trap bereik word.
Rook is verbode.
Maak alle vensters en deure toe wanneer u die eiendom verlaat.
Wasgoed hang slegs aan wasgoedrakke en wasgoedpale.
Wees asseblief bedagsaam, geen harde musiek na 23:00 nie.
Linne en handdoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Meelogie Avenue, Outeniqua Strand, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang