Successfully reported

Outentique Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Randy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Convenient & affordable. It is perfect, affordable, and boasts old-world charm, which is exactly what I look for. The way it seamlessly blends classic style with modern convenience is simply brilliant. This is an incredible find that won't break the bank, making it even more appealing. Overall, its timeless elegance and budget-friendly nature make it a winner in my book.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

'n Uitsonderlike juweel op die webtuiste se lys van Gastehuise! Pragtige verblyf met die mooiste tuin. Vriendelike en behulpsame ontvangs met die dierbaarste troeteldiere wat ook kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike, fantastiese vreedsame atmosfeer verblyf gehad. Baie lekker gebly. Cecil, die bestuurder, baie vriendelik, professioneel en hulpvaardig. Historiese simboliek van akkommodasie baie siels vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker afsaal na 'n lang reis. Ons het lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Belewenis om in so 'n historiese huis te kon bly! Was 'n gevoel van saam wees met jou groot, grootouers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jt D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Rustige en ontspanne omgewing. Ons het heerlik tot laat aand gekuier op 'n groot stoep wat uitkyk op 'n pragtige gevestigde tuin. Die gasheer was vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sal definitief weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Good memories. Dit was wonderlik gewees. Naby aan alles en almal is so vriendelik en die dorp is netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton G
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

It was ok. The stay was nice but not what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dalene O
1 nag
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly en aan al ons behoeftes voldoen. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
R 750 R 563
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 197 Jan van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29dda0937bebcce6c5dd091eba40ec72db3c54dbbba2f2f1060da7b060e48dfba8929f1810325ddc5e7a90a4e5929898130d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 197 Jan van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590413841372 22.194090728836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang