Outentique Accommodation
Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Jan van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R563 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Outentique Accommodation bied gastekamer in die historiese dorpie Oudtshoorn. Hierdie sandsteengebou is in 1896 gebou en bied die nostalgie van 'n vervloë era.
Outentique Accommodation het 4 individueel versierde kamers. Elke oud wêreldse tog bekoorlike kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n waaier, verwarmer, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n kroegyskassie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n geslote hek.
Outentique Accommodation se pragtige tuin is stil en rustig, met welige voëllewe. Die eiendom is stapafstand van verskeie groot winkels en restaurante in die middedorp. Dit is 29,5 km vanaf die Kangogrotte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cecil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 197 Jan van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Outentique Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Jan van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang