Successfully reported

Over the Mountain Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Sally C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great stop over. Great stay, lovely room with a stunning view. Very peaceful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing. It was great and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninke G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome! Dit was baie aangenaam! Ons het dit geniet! Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Warm en snoesig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik gekuier en geslaap. Die gastehuis is in 'n baie rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly in die 3-slaapkamers en daar was ook 'n buitekombuis geriewe tot ons beskikking. Hulle maak ook voorsiening vir lampe vir elke kamer tydens beurtkrag. Die plek is netjies en skoon en word baie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Over the Mountain Guest Farm
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Lyndon S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Good. It was good, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie mooi omgewing. Heerlik rustig en vreedsaam. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Over the Mountain Guest Farm
Baie dankie

Brenda D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Rustig. Was baie lekker, baie dankie en ook baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Werner O
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Rustige kuier gewees. Baie lekker gebly, bietjie ver van die naaste dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Gemaklik en skoon. Verblyf was gemaklik en baie netjies. Het ook ontbyt daar en dit was heerlik. Baie lekker koffie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagu Pass, Herold, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh23rgSM1oecBgPZoLHeUjjayU8B1OptjwB5cNjXBbVmGYmn4ps?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 3) 58 5 1 5 Montagu Pass Herold 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.847209127497 22.447228727182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang