Successfully reported
+18

Over Tuin Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 60 De La Rey Street, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Over Tuin Guesthouse is in Koster in die Noordwes-provinsie geleë.

Over Tuin Guesthouse bied gerieflike en bekostigbare verblyf tydens jou besoek aan die Noordwes Provinsie. Dié gastehuis bied 3 ruim, en suite-kamers, elk met hul eie ingang en veilige parkeerplek. Alle kamers het DStv, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaiers.

Ontbyt en aandete is nie by die tarief ingesluit nie, maar kan op versoek gereël word.

Over Tuin Guesthouse is 'n familiebesigheid en die eienaars woon op die perseel om te verseker dat in al jou behoeftes voorsien word.

Toeriste-besienswaardighede in die area sluit Rustenburg/Waterfall Mall 55 km weg, Sun City 80 km weg en Groot Marico 70 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 60 De La Rey Street, Koster, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Over Tuin Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 60 De La Rey Street, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPuKuHR35g0sJnpbvC3YL8yfKKcsB0NOOfgCYTpq0X57pCeqsdq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 60 De La Rey Street Koster 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.862668771003 26.900800636246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang