Overflowing Life
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 4 Jan 2026.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Berg En Dal Close, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 495R1 271 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Overflowing Life bied gerieflike verblyf in die rustige Lemoenkloof-area van die Paarl, reg agter Paarl Gimnasium. Omring deur berge, palmbome en welige groen, bied dit 'n vreedsame ontsnapping. 'n Ideale opsie vir skoolbesoekers aan Hoërskool Paarl Gimnasium, sowel as ontspannings- of sakereisigers, hierdie eiendom bied die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike verblyf in die Paarl.
Gaste kan kies uit 2 selfsorg-eenhede, een wat 2 gaste akkommodeer en die ander 4 gaste. Elke eenheid bied 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n privaat badkamer, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Albei eenhede beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, asook 'n sitkamer en eetarea. Vir vermaak sluit elke eenheid 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi in. Albei eenhede maak oop op 'n privaat dek met buitesitplek, perfek om te ontspan.
Gaste kry toegewyde, veilige parkeerplek van die straat af en sal naby Paarl Gimnasium, Mediclinic, winkelsentrums, wasgoedgeriewe en restaurante wees. Of jy nou op soek is na 'n rustige wegbreek of 'n basis om skoolgeleenthede, die plaaslike wingerde en buitelugbesienswaardighede te verken, Overflowing Life verseker 'n onvergeetlike ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hennie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 13 Berg En Dal Close, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Overflowing Life het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Berg En Dal Close, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang