Successfully reported
+13

Overnight Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Overnight Accommodation is in Jeffreysbaai geleë, 'n dorp wat onder branderplankryers bekend is as 'n branderplankry-hoofstad in die Oos-Kaap. Dit is die ideale ligging vir solo- of sakereisigers wat naby die strand wil wees.

Die enkelslaapkamer het sy eie ingang en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die spasie is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel.

Gaste kan kies om te ontspan in die buitetuin wat uitkyk oor Kabeljauws-strandmeer of 'n bietjie tyd by die strand deurbring, wat binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kabeljauws Street, Kabeljauws, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0ef9d4b9fd9fba42f40e286620cabd4fc7854b9f1ca346bf485a8c0a18a88d02b98a98b8387ac82299af12055c076c5357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 32 Kabeljauws Street Kabeljauws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0067912 24.929832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang