Owl Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippen Road, Languedoc Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Owl Cottage is geleë op Languedoc-plaas en bied rustige, veilige en gemaklike selfsorgverblyf op 'n gesellige Kaapse leefstylplaas in die pragtige Blaauwklippen-vallei. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornag- of vakansieverblyf soek.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV, gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel in.
Die kothuis maak oop na 'n klein tuin met buitesitplek. Gaste het toegang tot 'n klein plonspoel en 'n dek eksklusief vir die Owl Cottage-gaste. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 50
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Blaauwklippen Road, Languedoc Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippen Road, Languedoc Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang