Owl Cottage 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Piet SE Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Owl Cottage 2 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis op 'n gedeelde perseel in Montagu en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en beskik oor 'n etenstafel vir 2. Die leefarea, wat bo in die solder geleë is, beskik oor gemaklike rusbanke.
Gaste kan lieflike uitsigte vanuit die sitkamer van die bekoorlike dorpie Montagu geniet. WiFi-toegang en parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Piet SE Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Owl Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Piet SE Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang