Owl's Den
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 225 B Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R740 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Owl's Den bied bekoorlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel wat tussen die Swartberge en Outeniekwaberge in Oudtshoorn skuil. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan dié dorpie in die Klein-Karoo.
Verblyf word in 3 privaat, vrystaande eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, linne, handdoeke, privaat badkamers, 'n toegeruste kombuisie, 'n leefarea, buitelugarea en gratis WiFi.
Verder is daar ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Owl's Den is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en besienswaardighede soos die Kangogrotte. Buurdorpe soos George is ongeveer 64 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 225 B Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 225 B Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang