Successfully reported
+15

Owls Nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Dambadraai, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Owls Nest bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat ideaal geleë is in die hartjie van Meer-en-See, Richardsbaai. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesin wat die area wil verken.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n tweede badkamer wat 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste volle toegang tot braaigeriewe asook veilige parkeerplek agter 'n geslote hek. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand en winkelsentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jackie J
Saam met vriende
5.0
We will be back. Lovely accommodation. Friendly service, checking in with us before we arrived to make sure we didn't need directions. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Andre B
Saam met vriende
5.0
Ruim en netjies. Die plek was baie netjies en skoon. Die plek is ook ruim en het meer as genoeg spasie vir 4 mense.
Apr 2025
Mariaan D
Saam met vriende
5.0
Vriendelike, behulpsame gasheer. Die webtuiste se akkomodasie het nog nooit teleurgestel. Weereens bewys.
Apr 2025
Khanya M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent host and property. It was amazing. Private and safe, and the place exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Kerry H
Besigheidsreis
4.8
Very pleasant and well situated. Our stay was really nice; everything was exactly what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Dambadraai, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Owls Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Dambadraai, Meer-en-See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f4ddebdb7b6667b7cad0c9d6d49f006a9467f53f9239c6fc8f4eb1a1bc62e9ba40decd2e6ba7aec7a219b78a5f107fc01a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 6 Dambadraai Meer-en-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.789186147956 32.094534892031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang