Successfully reported
+23

Oxnead Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 802 Johanita Street, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oxnead Guesthouse is in Pretoria geleë en bied selfsorgkamers wat op 'n bed-basis bespreek kan word en ontbyt kan apart bespreek word. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie, die sonkrag dek alles in die verblyf.

Verblyf by Oxnead Guesthouse beskik oor 6 slaapkamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer. Fasiliteite wat in al of die meeste kamers ingesluit is, is gratis WiFi en 'n TV met sekere kanale. Sommige kamers het lugversorging en die res het waaiers asook kombuistoebehore en -toebehore.

Hierdie huis in Georgiese styl bied 'n stil, ontspanne en vriendelike atmosfeer vir sakereisigers en vakansiegangers. Geleë in 'n veilige doodloopstraat en gerieflik naby winkelsentrums soos Menlyn, Woodlands, Parkview en The Barnyard.

Oxnead Guesthouse is ook binne 10 10 kilometer radius van bekende gholfbane soos Woodhill, Wingate Park, Silver Lakes, Irene en Pretoria Buiteklub. Naby Moreleta NG kerk, Hatfield Christelike kerk asook Doxa Deo.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jacques G
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en in 'n goeie buurt. Die kamer was netjies en skoon en kon 'n uitstekende rus inkry na 'n lang dag.
Aug 2025
Annelize O
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal enige tyd weer 'n bespreking hier doen. Baie lekker gebly en ek het veilig gevoel. Die plek is lekker naby aan Netcare Pretoria Oos Hospitaal.
Aug 2025
Thea Kusel M
Besigheidsreis
5.0
Veilig, sentraal, vriendelike bedagsame diens. Veilig, sentraal, vriendelike en bedagsame diens.
Jul 2025
Brenda S
Saam met vriende
5.0
Sentraal, stil, veilig, gerieflik. 'n Oulike gastehuis in 'n stil straat. Baie sentraal geleë. Die gasvrou gaan regtig uit haar pad om gaste te akkomm...
Sien meer
Jul 2025
Marelize D
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Heerlike verblyf, goeie ligging en veilig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 802 Johanita Street, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
  • Gaste dink Oxnead Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 802 Johanita Street, Moreletapark, Pretoria, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNWM1NmE5LTMyYjItNGQxZC1iYzYzLTU5YTI1MGYxN2NmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 802 Johanita Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8140252 28.2970897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang