Successfully reported
+95

Oestervanger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 St Francis Way, Cape St. Francis, Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 630 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Oestervanger is 'n ruim vakansiehuis, gerieflik naby die strand geleë, met 'n pragtige uitsig oor Kaap St. Francis aan die Oos-Kaapse kus, ongeveer 105 km wes van Gqeberha (Port Elizabeth).

Hierdie eenheid bestaan uit 4 ruim slaapkamers en ruim leefareas met pragtige uitsigte van oos na wes oor die Indiese Oseaan. Die eenheid kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 4 slaapkamers deel 2 badkamers, 1 toegerus met 'n stort, wasbak, bad en 'n toilet en die ander met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n ruim kombuis toegerus met 2 mikrogolfoonde, 2 oonde, 'n groot yskas, 'n broodrooster en 'n ketel. Die eenheid het 'n ruim oopplan-leefarea met 'n TV en 'n balkon met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling met die eienaar en bestuurder en sal teen 'n bykomende koste wees.

Kaap St. Francis is 'n bekende toeristebestemming en is 'n uitstekende basis vanwaar 'n mens die Oos-Kaapse kus en die Suidkus kan verken.

Kaap St. Francis is ook 'n wêreldbekende plek vir branderplankryers en spog met uitsonderlike golwe. Aktiwiteite en besienswaardighede sluit in 'n landingsbaan vir vliegtuie, staproetes in en om die reservate en aan die kus, die vuurtoring, wat sedert 1878 'n bekende landmerk is, en hengel vanaf die rotse en die strand. Daar is geleenthede vir gaste om te snorkel, duik, spiesvisvang, diepseevisvang, vlieërbranderry, kanovaart, kajakvaart op die see, swem, tennis op die plaaslike tennisbaan, valskermspring en ongelooflike sonsopkomste en sonsondergange op die Kromrivier.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 35 St Francis Way, Cape St. Francis, Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oestervanger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 630
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 630
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 630
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 St Francis Way, Cape St. Francis, Cape St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59cc7e846e2152761b7eef8fa3dd64fa24282bdb07a9393f008684984e0ac4a4829076df333bd1c873537fccc625424870b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 630 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 35 St Francis Way Cape St. Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.209051949494 24.830348573095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang