Oyster Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Oyster Close, Calypso Beach, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Oyster Retreat is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus, net 'n uur se ry vanaf Kaapstad. Langebaan bied 'n ideale basis vanwaar jy die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing kan verken.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n TV met volledige satellietkanale. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die hoofbadkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur het. Gratis WiFi word ook voorsien. Die leefarea lei na 'n ingeslote patio met ingeboude braai en maak oop na 'n perfek blou kleurige plonspoel.
Bo is daar 'n vermaaklikheidskamer met 'n muurgemonteerde platskerm-TV, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Die kamer maak oop na 'n balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 766
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Oyster Close, Calypso Beach, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Oyster Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Oyster Close, Calypso Beach, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang