Oyster Walk
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster Walk, Unit 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oyster Walk is in 'n veilige kompleks en is 'n idilliese vakansieplek naby die Knysnarivier. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, of sakereisigers.
Dié kontemporêre woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en eetarea by die toonbank. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv Now en Netflix. Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dubbeldeure lei na die buite-area met 'n eetkamerstel, ideaal vir 'n al fresco-ete. Buitesitplek en braaigeriewe is ook beskikbaar. Aktiwiteite sluit rolbal, inkopies, wynproe, swem en eet by nabygeleë restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oyster Walk, Unit 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Oyster Walk het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster Walk, Unit 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang