OysterCatcher Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 132 De Beers Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
OysterCatcher Self-Catering is 'n heerlike verblyf in die kusdorp Strand, Kaapstad, Suid-Afrika. Die eiendom bestaan uit twee selfsorg-eenhede, elk ontwerp om tot 2 gaste te akkommodeer, wat dit 'n ideale bestemming maak vir paartjies wat 'n gemaklike en gerieflike wegbreek soek.
Beide Eenhede A en B is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie met selfsorggeriewe, insluitend 'n induksiestoof en lugbraaier-oond, 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
OysterCatcher Self-Catering is gerieflik geleë net 'n klipgooi van die strand af, wat gaste maklike toegang tot die pragtige kuslyn van Strand bied. Met sy gemaklike en gerieflike geriewe en uitstekende ligging, is OysterCatcher Self-Catering die perfekte basis om die besienswaardighede van Kaapstad te verken of bloot te ontspan en 'n rustige blaaskans langs die strand te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Le Roux & Neuza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 132 De Beers Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink OysterCatcher Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 132 De Beers Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang