Successfully reported
+39

Oystercatcher Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 First Avenue, Shelley Point, Stompneus Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oystercatcher Villa bied selfsorgverblyf en is in die veilige Shelley Point Gholflandgoed in St Helenabaai geleë. Hierdie eksklusiewe vakansievilla spog met lieflike, skilderagtige see-uitsigte, en gaste het toegang tot al die geriewe in die landgoed.

Dié dubbelverdieping-villa bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, elk met skouspelagtige see-uitsigte en 'n privaat balkon of terras. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei. Verder bevat elke slaapkamer 'n yskassie, 'n kluis om waardevolle besittings te bêre en 'n haardroër.

Die kombuis en leefarea is op die onderste vlak geleë. Die volledig toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n koffiemasjien en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdak-terras met braaigeriewe, 'n plonspoel en sonstoele wat oor die see uitkyk. Boonop het die villa gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die landgoed spog met 'n gholfbaan en 'n restaurant wat gaste tydens hul verblyf kan besoek. Die dorpie Paternoster is sowat 18 km weg, met 'n verskeidenheid bekende restaurante om te besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

SUSAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 52 First Avenue, Shelley Point, Stompneus Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oystercatcher Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 First Avenue, Shelley Point, Stompneus Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320de8f9179ca9bfbb235baa93149c721a7c820592539d7867c021d40057839067bb0b7ce25e2ed73e88b05454e5f612c5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 52 First Avenue Shelley Point 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.701471829808 17.968205846564
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang