Successfully reported
+19

P21 @ Selborne Park Golf Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, P21 Selborne Park Golf Estate, Unit 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

P21 @ Selborne Park Gholflandgoed is 'n bekoorlike selfsorghuis op die gholflandgoed in Pennington. Hierdie huis is perfek vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Hierdie huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 modern ontwerpte badkamers met 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is onder geleë en het 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is bo geleë en is elk ingerig met twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n ruim badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetkamertafel en maak verder oop na die leefarea wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Buite is daar 'n groot vermaaklikheidsarea met 'n onderdakstoep, buitemeubels en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkering in 'n dubbelmotorhuis op die perseel, en 'n eksklusiewe gholfkarretjie kan teen 'n bykomende fooi gehuur word (onderhewig aan beskikbaarheid en ander bepalings en voorwaardes).

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Restaurant op die perseel
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Braai

Ligging

  • Old Main Road, P21 Selborne Park Golf Estate, Unit 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, P21 Selborne Park Golf Estate, Unit 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b846701d8fad356bc4ca9cc77fd7b0838fa42ddec18eefb2d8e37255b3c30114a4eb00dfdac3897c3b9a6542629a29851c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) Old Main Road P21 Selborne Park Golf Estate, Unit 35 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.371381203435 30.676371235864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang