Successfully reported

Pa se Engel Oppi Plaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paul M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

A perfect Karoo immersion. Beautiful, peaceful location on the farm dam. Great birdlife and scrub hares. Accommodation was cosy and warm with the fire going. A very comfortable stay. We'd definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend! Verskriklik lekker gebly! Genoeg warm beddegoed vir die koue wintersaande. Die ruim plaaservaring het verder bygedra tot ons aangename naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alene
Pa se Engel Oppi Plaas
Hi George. Ek is baie bly julle het die stilte en rustigheid geniet en lekker by ons gekuier op Hartebeesfontein. Welkom enige tyd weer.

Bianca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. It was amazing. Accommodation was so cosy and clean. Everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alene
Pa se Engel Oppi Plaas
Hallo Bianca. So happy you enjoyed your stay with us!

Christine L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Very comfortable cottage, very beautiful farm. It is a very beautiful, well-equipped cottage. The electric blankets were a nice and welcome touch. The road to the farm is challenging given there was a lot of rain, but it was not unexpected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alene
Pa se Engel Oppi Plaas
Thank you, Christine. It was a pleasure hosting you. You are very welcome to visit again.

Gey N
1 nag
4.6
Sep 2025

Mooi. As jy hou van die platteland en ’n plek ver weg van die dorp, is die ligging uitstekend. Die nostalgiese plattelandse ervaring was boheems. Die huisie was snoesig en gemaklik, en jy voel tuis vanaf die oomblik van aankoms. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir enigeen wat van die ou plaaslewe hou. Ná sononder is die uitsig oor die uitspansel onbeskryflik mooi – dit voel amper asof jy die sterre kan pluk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Heerlik ontspan in die rustic huisie wat geargesteek is vir die koue en enige lekker. Het dit baie geniet, plek was netjies en skoon geargesteek vir winterkoue. Ons maak sommer gou weer so.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Alene
Pa se Engel Oppi Plaas
Hallo Jacques. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier, bly julle het dit geniet in die warm huisie. Dit is baie vry en veilig hier op Hartebeesfontein.

Jayne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Karoo at its best. Divine quiet farm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adamarie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtige akkommodasie op 'n plaas met alles wat jy nodig het. Klem op detail. Die akkommodasie het ons weereens met ope arms verwelkom. Lieflike huisie op 'n plaas met die rustigheid, uitsig, en hemelspan vir die siel. Alles wat jy nodig het, met klem op detail. Lekker warm water en slaapgoed (genoeg komberse, warmwatersakke, en elektriese komberse) teen die koue. Kaggel binne en buitebraai - vat baie hout! Heerlik gekuier en welkom gevoel. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

A charming delight! An incredibly quaint cottage full of the unexpected! Perfectly equipped with everything you need, including an indoor fireplace, down duvets, and electric blankets to keep out the winter chill. The attention to detail of the interior decor is sure to make you smile, including reminders of my Ouma's house Morning and afternoon visits from the donkeys were an unexpected delight. Oudi, the pug, welcomes you with body-shaking wags, and he is extremely adorable. We loved our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alene
Pa se Engel Oppi Plaas
It was only a pleasure hosting you and your family, Karen. Hope to see you again soon.

Bernard F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing, peaceful, quiet - worth coming back over and over again. Amazing, everything at Pa se Engel Oppi Plaas was perfect. The cottage "Die Meulhuis" is perfect. Bring food, clothes, and wood; the rest is catered for. Beautiful views during the day, amazing stargazing at night, quiet and peaceful - perfect to recharge the soul. The 20km dirt road coming in to the farm was a lot of fun. It had a few standing water spots (83mm rain in the week leading up to our stay) with slightly muddy terrain here and there, but the trusty Isuzu 4X4 handled it with ease at an average of 50km/h. Not a bad road at all. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alene
Pa se Engel Oppi Plaas
Thank you Bernard. It was only a pleasure having such lovely guests!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesfontein, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5572a2d456d00b02aa88b88677267163bf211fe2ddf7897adc2f08748f324149d6d1441f96a96038012cd86e32baa21e6aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Hartebeesfontein Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.399825748827 20.522641723755
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang