Paarl Backpackers
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Du Toit Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paarl Backpackers bied bekostigbare verblyf gemik op kontrakteurs in sentraal-Paarl, met maklike toegang tot die meeste geriewe. Paarl is 'n skilderagtige dorpie wat sy naam kry van die enorme granietrots wat trots op die kruin van Paarlberg staan.
Verblyf word aangebied in skoon, gemaklike kamers met gemeenskaplike badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, sowel as gratis tee en koffie.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel en stoof. Gaste het toegang tot die eetarea en sitkamer, sowel as parkering van die straat af en veilige parkering agter 'n toesluithek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Hendrik Willem Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 40 Du Toit Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Paarl Backpackers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Du Toit Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang