Paarl Boutique Hotel
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 469 Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paarl Boutique Hotel bied verblyf in 'n pragtig gerestoureerde erfenisgebou in die Paarl. Plaaslik bekend as Die Geel Huis, dateer hierdie ikoniese eiendom uit 1793 en is liefdevol opgeknap om sy historiese sjarme te behou terwyl dit moderne gerief bied.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers in die Herehuis en Erfenishuis. Elke kamer het óf 'n koninggrootte-bed óf twee enkelbeddens, lugversorging, 'n slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers maak oop na 'n rustige binnehoftuin en beskik oor privaat patio's.
Geriewe op die perseel sluit in 'n Vida e Caffè, 'n konferensiekamer, wasgoeddienste op die perseel en die opsie om mobiele spa-behandelings in die kamer te bespreek. WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Gaste kan ontspan in die rustige tuin of die omliggende omgewing verken, wat 'n verskeidenheid restaurante, winkels en besienswaardighede bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 469 Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 469 Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang