Successfully reported
+45

Paarl Mountain Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Enslin street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paarl Mountain Lodge is teen die hange van Paarlberg in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met ons hartlike wynlandgasvryheid, verwelkom Paarl Mountain Lodge internasionale en plaaslike toeriste, avonturiers sowel as korporatiewe reisigers van Suid-Afrika en oorsee.

Verblyf beskik oor 4 kamers wat geskik is om tot 8 gaste te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, bergfietsry, wynproe, fietsry en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 21 Enslin street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Enslin street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNzMyYjU2LTg0NTAtNGNjNy05OGM3LWRjYTBiNGQ5NjRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 21 Enslin street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.754109061519 18.958469766865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang