Successfully reported

Paarl Self-Catering @ Gim

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lizaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kuier was so privaat, niks eienaar wat heeltyd kom inloer nie, was fantasties. Natuurlik. Alles wat jy nodig het, jy hoef eintlik net jouself saam te neem, basies se goed is daar, ek sal beslis weer gebruik maak van selfsorg in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties! Pragtige plek! Netjies en skoon! Kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Paarl Self-Catering @ Gim
Baie dankie - ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom terug!

Tiffany A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Very enjoyable and comfortable, the home is beautiful and Nic was an absolute star! Very enjoyable and comfortable, the home is beautiful and Nic was an absolute star host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Paarl Self-Catering @ Gim
Thank you so much! We really appreciate the positive feedback. You are always welcome back!

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Will definitely return. Was the most relaxing stay I have had in Paarl. Owners were always available to assist. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Paarl Self-Catering @ Gim
Baie dankie vir jou mooi terugvoering - ons waardeer dit opreg! Nic & Adele

Eduard M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfek. Baie lekker gebly met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik rustig. Ons het heerlik gekuier. Sal die plek regtig aanbeveel. Naby alles en tog stil en rustig. Nic en is vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beste waarde vir geld. Verblyf was presies wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Our go to place in future. Out of this world. Phenomenal. Worth spending money on this. A real oasis. Neat. Clean. Adele literally thought of everything to the smallest detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlike skoon veilige akkommodasie. Ek en my seun het heerlik gebly. Twee gerieflike, baie netjiese goed ingerigte kamers. NIC en Adele is baie vriendelike eienaars en is baie tegemoetkomend. Ek sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitmuntende verblyf. Ons was meer as tevrede met die kwaliteit verblyf wat ons ingewag het by Paarl Self-Catering @ Gim. Ons het slegs 2 nagte oorgebly, maar die eenheid verleen hom definitief tot langer verblyf tye. Ons het in die 'Sunflower eenheid tuis gegaan. Dit was baie ruim, verskriklik goed toegerus en super skoon. Die kombuis het 'n groot dubbeldeur yskas, 'air fryer' en mikrogolf oond. Die koning grootte beddens was snoesig, gemaklik en die beddegoed silwerskoon en kraakvars. Ons eenheid het toegang gehad tot die binnehof waar 'n lieflike afkoel vir ons gewag het in die vorm van 'n swembadjie. Daar was 'n buitebraai met hout, blits en rooster en selfs die basiese speserye vir 'n heerlike braai. Die gastehuis is letterlik langs Paarl Gimnasium se parkering en ons kon stap na die netbalbane en sportgronde sonder om ons veilige parkering te verlaat wat agter 'n elektroniese skuifhek en onder dak was. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Julle kan dit ook gerus probeer, julle sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Boom Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb38ffc8f2c588f38d9428c7b71311597d5e2aa28eda892b9c4a47ec70b8e2524ca72902670599cd20c3a97b5f4ddcc7177c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 7 Boom Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.717400748564 18.961652961961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang