Successfully reported
+32

Paarl Views

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Lemoenkloof Weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paarl Views bied stylvol gemeubileerde oornagverblyf met pragtige uitsigte oor die dorp aan sakereisigers, paartjies en gesinne wat na die Paarl wil wegbreek.

Verblyf is in 3 verskillende eenhede beskikbaar, naamlik die Selfsorg-eenhede met slaapplek vir 3 en Selfsorg-eenheid 3 met slaapplek vir 2. Die eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed. Daar is 'n koninggrootte-bed in die eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefareas het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenhede het ook 'n klein etenstafel met stoele. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Linda V
5.0
Beste waarde vir geld. Pragtige uitsig, met netjiese, moderne en skoon verblyf.
Jun 2025
Loma L
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek. Mooiste uitsig. Heerlik gebly. Ja. Pragtige plek. Mooiste uitsig. Heerlik gebly. Sal beslis vir enigiemand aanbeveel en vir seker weer ...
Sien meer
Jun 2025
Dries G
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy met 'n fantastiese uitsig. Baie lekker en cosy. Fantastiese uitsig oor die Paarl Vallei en 'n vinnige Uber weg van die middedorp en omringende wy...
Sien meer
Jun 2025
Monique M
Saam met vriende
5.0
Asemrowende view. Baie dankie vir 'n wonderlike bly, die view was wonderlik en ons het vreeslik lekker gebly.
Mei 2025
Frans D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is vriendelik ontvang. Alles smaakvol, skoon en netjies. Rustige omgewing. Ons het lekker gebly. Veilig.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Lemoenkloof Weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Lemoenkloof Weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ca3c85942fd2fccd9eb9869bb76f75a7a29fdf965344af009d27b42b60f50b4fd0b3e9cb6f61c75460c4462229a5350cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 34 Lemoenkloof Weg Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7191053 18.9567929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang