Successfully reported

Pab-Love Guest House

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Elize C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Absolute wonderful and relaxing. Die ontvangs was wonderlik. Daar was kragopwekker om te help met kragonderbreking. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met vriende
2.2
Feb 2024

Ons het baie lekker geslaap. Die oorslaap was nie sleg nie, maar die plek lyk nie naastenby soos op foto's nie. Binnekant is baie mooi en netjies. Vriende van die opsigter het daar gekuier en die swembad en braai oorheers met baie harde musiek. Ons het maar binne gekuier. Die vriende het om en by 21h30 vertrek.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Pabalelo Sidney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 747
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 747
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 747
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Palm Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5414cd78fdfe26bf2aedee7490397930cb1da3b83f1918ff76107ee4c51169718b911a2917860789c60cfeea8a84b9e2c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R747 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 5 Palm Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.449949071533 23.427754197987
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang