Successfully reported

Pablo Guest House

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Christopher S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Happy about my stay. It was a well-expectation stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanell P
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Fantasties geleë naby Hs Ermelo. Pablo Gastehuis het alles in hul vermoë gedoen om ons verblyf heerlik te maak. Ons het Noordvaal hokkie gespeel by Hs Ermelo en die gastehuis is so naby dat ons geloop het skool toe. Sal dit beslis aanbeveel. Kamers is goed ingerig met mikrogolf en yskas - dit was 'n bonus vir die spelers. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Roy
Pablo Guest House
Thank you, Shanelle. Looking forward to hosting you and your team again next year.

Bennie L
1 nag Saam met vriende
3.4
Jan 2025

Vriendelike personeel maar geboue kort ernstige onderhoud. Die gastehuis het baie vriendelike en behulpsame personeel, maar die eiendom is in 'n swak toestand. Die eienaar moet geld spandeer om te verf, plafonne te herstel en die swembad in 'n bruikbare toestand te kry. Personeel is baie vriendelik en ontbyt was fantasties, ek sou seker my bespreking gekanselleer het as dit nie vir die personeel was nie. Eienaar moet die geboue regmaak vir 'n beter terugvoer.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pogiso M
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2025

Terrible. Bad, plugs were not working, they are not professional. The price we paid includes breakfast but in the morning the manager told us a different story. The service was bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Michelle T
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Jan 2024

Not bad but not great. The room was decent but not everything worked - side lamps. There was no hot water in the morning as the geyser is shared and the hot water was depleted. There was no fan or air conditioning. The room was only prepared for 1 person, but there were 2 of us. It was loud due to adjacent customers and food preparation in the kitchen early in the morning down the hall. The staff was friendly and the breakfast was good. Parking is an issue, as customers sometimes need to double park. More photos should be displayed for better insight into the accommodation. Information regarding WiFi connectivity should be provided in the room. It was busy on arrival and only 1 staff member was present to provide information.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Roy
Pablo Guest House
Dear Michelle, I understand you had a poor experience at our guesthouse during your stay on 22 January. We at Pablo Guesthouse pride ourselves on our customer service and strive to provide a premium customer experience. We are sincerely sorry to hear that this negative experience disrupted your stay due to excessive noise during the check-in of other guests as it was a busy Monday, and the following morning when preparing breakfast. Your comfort and satisfaction are our top priorities, and we deeply regret any inconvenience caused. We will do our best to correct the situation regarding the shared geyser, the parking issue, the maintenance of the plugs for the side lamps, and the shortage of staff in the evening as soon as possible to ensure that this does not happen again.

Danie L
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2023

Veilige, vinnige oornag. Veilige slaapplek, veilige parkering, badkamergeriewe kort ongelukkig bietjie werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Roy
Pablo Guest House
Hi Danie, thank you for your review. We will attend to your concern on the bathroom. Regards.

Boyd S
1 nag Saam met vriende
2.8
Feb 2022

Nie die prys van verblyf werd nie. Ndumiso, die ontvangspersoon, was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon, maar ongelukkig eindig dit daar. Die gastehuis het erenstig werk nodig om dit op die verwagte standaard te kry. Ons was in kamer 4 waar ons glad nie sein van die WiFi kon benut nie. Ons moes by kombuis area of buite dit geniet. Die mure was halfpad met opknappingswerk gedoen, badkamerhanddoekrakke stukkend. Spieël is nie op sy plek nie, lê op wasbak. Toiletsitplek was heeltemal los. Gordyne trek los. Foto's van kamer is geneem om te staaf. Standaard kom nie by die prys wat gevra word nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Annelie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Netjiese, gasvrye verblyf. Eienaar en personeel het ons baie welkom laat voel. Ons het die heerlikste aandete en ontbyt gehad wat deur die eienaar en personeel self voorberei en bedien is. Met allerhande ekstras op die tafel, was dit waarlik 'n groot bederf. Al was die persoon by ontvangs slegs 'n week daar werksaam, het hy ons tydjie daar baie aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim E
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2020

Nie home from home, miskien rede waarom hulle fokus op kontrakteurs deur die week. Die ontvangspersoon (Siabonga) het uit sy pad gegaan om alles reg te kry en was baie vriendelik. Plek kort onderhoud.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Roy
Pablo Guest House
Thank you for the review and wish to convey our apology for not meeting your expectations.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.6
Okt 2018

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Carolus-Reinecke Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZGU5MDg3LWJkNjMtNDM5Zi1hZjJmLTRjYzM0MjBkYmMyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 2 Carolus-Reinecke Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.528418000965 29.974181224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang