Paddock Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Old Main Road, Mooifontein Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paddock Cottage is 'n pragtige ou plaashuis wat asemrowende uitsigte oor die plaaskampe bied, saam met 'n groot tuin en stoep in Balgowan.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea spog met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n binnenshuise kaggel.
Die plaashuis het sy eie ingang en bied baie privaatheid. Dit is in die hartjie van die Midlands Meander-roete geleë, naby Michaelhouse School en verskeie wonderlike restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Justine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- R103 Old Main Road, Mooifontein Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Old Main Road, Mooifontein Farm, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang