Successfully reported
+121

19AtLast

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Atlas Street, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Vanaf R740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9AtLast is in 'n stil area en baie sentraal in Kimberley geleë. Verblyf word in verskeie eenhede aangebied. Elke eenheid het sy eie ingang.

Kamer 1 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n ketel, mini-yskas en mikrogolfoond.

Kamers 3, 4 en 6 het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ketel, mini-yskas en mikrogolfoond.

Kamer 2 is 'n gesinseenheid wat bestaan uit 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en een met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel en mini-yskas.

Kamer 5 is 'n oopplan-selfsorgeenheid. Die eenheid het 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, ketel en eetgerei.

Kamer 6 is 'n klein woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en eetgerei.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, lugversorging en 'n privaat ingang. Veilige parkering is beskikbaar.

Die eiendom is naby verskeie restaurante en winkelsentrums.

Kimberley bied verskeie restaurante en historiese besienswaardighede soos museums, die Groot Gat en die Belgravia Historiese Wandelroete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nico V
5.0
Vriendelike staf, skoon en waarde vir geld. Baie lekker en rustig. Sal vir seker weer daar tuisgaan.
Apr 2025
Gerrit J
Saam met lewensmaat
5.0
Kon nie vir beter gevra het nie. 100%. Sal beslis nie weer 'n ander plek in Kimberley gebruik nie.
Jan 2025
Yashmita N
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and clean. Comfortable overnight stay with a responsive and helpful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Andre V
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne, skoon en netjies. 19AtLast in Kimberley is ’n uitmuntende oornagplek. Die kamers is pragtig versorg en skoon, met netjies opgemaakte bedden...
Sien meer
Des 2024
Jolanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en veilig, gasvrou so vriendelik. Was 'n baie netjiese en skoon plekkie om te oornag.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marnu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Atlas Street, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Gaste dink 19AtLast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Atlas Street, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8778e4c227f80d7636cdb698ace2e4ff8f0b5fe93e0a9b60363933ac11acaf5fba540b7a002403721223c33ee336245e7287?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 19 Atlas Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74886970318 24.781574317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang