Padlangs Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R25, Farm Kleinzonderhout, Bronkhorstspruit, 1027, Gauteng
- Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Padlangs Guest House is op 'n werkende soja en eragrostis plaas en bied gerieflike verblyf vir 'n troue, wegbreek of sakereis.
Daar is 6 kamers, 2 suites en 3 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, knus beddens met elektriese komberse en muurverwarmers, gehaltelinne en badhanddoeke. Die kamers het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis se kamers deel 'n kombuis terwyl die suites en selfsorgeenhede privaat kombuise of kombuisies het en party het TV's met Openview-kanale. Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike boma, swembad-area en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby Pretoria-Oos, O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Cullinan en Witbank (eMalahleni). Daar is 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag werk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R25, Farm Kleinzonderhout, Bronkhorstspruit, 1027, Gauteng
- Gaste dink Padlangs Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R25, Farm Kleinzonderhout, Bronkhorstspruit, 1027, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang