Successfully reported
+28

Padrone Holiday House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Padrone Crescent, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Padrone Holiday House is 'n pragtige selfsorghuis in St Francisbaai en bied gaste die asemrowendste see-uitsigte.

Dié huis kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en gevul met natuurlike lig wat deur die groot vensters sypel. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed bevat, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die huis het 3 badkamers wat óf toegerus is met 'n bad óf 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n klein 4-sitplek ontbyttafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Van die sitkamer af lei 'n binnebraai-area met 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n groot onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 8 asook 'n sitarea met buitemeubels en braaigeriewe. Op die boonste vloer is daar 'n balkon-area met 2 stoele en 'n tafel en het pragtige see-uitsigte wat dit die perfekte plek maak vir 'n oggendkoffie.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Robyn C
5.0
Comfortable, safe and convenient. The holiday home was clean, well equipped and close to town. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Grant M
5.0
Good. Very good and family friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Thomas J
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie lekker gewees. Die stoep het lekker gekuier en was beskut teen reën en wind. Huis was goed toegerus met eetgerei en skottelgoedwasser.
Mrt 2024
Karin D
5.0
Sal definitief weer daar vakansie hou. Heerlik gekuier! Gemaklike huis. WiFi het nie gewerk nie.
Jan 2024
Adré G
Saam met vriende
4.8
Great experience. The stay was enjoyable and filled with positive experiences.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 30 Padrone Crescent, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Padrone Holiday House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Padrone Crescent, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7d43c341123b45f263170942245371a06d5e7e86461f15d6986983a92b46739b715b948e1c434ea62d75918602c176983f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 30 Padrone Crescent St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.179571 24.842766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang