Paella
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamaryn Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 420 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paella is aan die rand van die tradisionele vissersgebied in Paternoster, 'n skilderagtige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, geleë. Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg, wat dit 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming maak.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet, terwyl die ander slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n badkamer het om te deel met 'n toilet en bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n etenstafel, yskas, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n gaskaggel in wat uitloop op 'n patio bo met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 928
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Tamaryn Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamaryn Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang