Pafuri Gate Guesthouse
Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R525, 500 m from the Pafuri Gate, Mutale, 0989, Limpopo
-
Vanaf
R2 999R2 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pafuri Gate Guesthouse is ’n veilige selfsorghuis in ’n pragtige, afgeleë en veilige area in die Laeveld, net 500 m vanaf die Pafuri-hek van die Krugerwildtuin. Hierdie area bied uitstekende voël- en wildkyk en is naby waar Suid-Afrika, Zimbabwe en Mosambiek aan mekaar grens.
Die huis bied verblyf aan ’n gesin van tot 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die lugversorgde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n slaapbank en ’n lessenaar. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien. Daar is ’n etenstafel met 2 sitplekke. Die sitarea het lugversorging en daar is ’n slaapbank en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea het skuifdeure wat na ’n onderdakstoep met sitplekke lei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ken Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R525, 500 m from the Pafuri Gate, Mutale, 0989, Limpopo
- Gaste dink Pafuri Gate Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R525, 500 m from the Pafuri Gate, Mutale, 0989, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang