Successfully reported

Palala River Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Enel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike boservaring met alles net reg. Hierdie plaas is pragtig met die rivier wat regdeur loop. Mens het die vryheid om self rond te ry en te stap om te verken. Ongelooflik mooi 6 km staproete en baie paadjies om wild te kyk en die natuur te geniet. Podica is 3 eenhede langs mekaar met mooi rivieruitsig. Die chalets is pragtig met alles wat jy benodig, 'n buite- en binne stort en 'n heerlike braai-area. River Cottage is privaat en baie mooi by die rivier. Hier kan jy fauna en flora geniet na hartelus en erg lekker ontspan. Kommunikasie van die gashere is uitstekend en presies! Het baie mooi na ons omgesien en lekker bederf met ons huweliksherdenking. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Quaint accommodation in an idyllic setting. It was lovely. The accommodation is quaint, with wooden countertops, cement floors, and mosquito netting that creates the illusion that one is sleeping in a four-poster bed. The setting is idyllic to the extent that not even the dulcet sound of the traffic in the distance can detract from it. Combine this with a warm welcome on arrival, our neighbours, the woodpeckers’ watchful gaze, and the stars (oh man!), and I highly recommend this as a destination not only for the couch potato who wants to lie in the hammock and read a book, but also for the energised bunnies who are willing to traverse the rock face to see the cave paintings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

It was lovely. If you like being in the bush with nature all around, beautiful scenery, and no pesky cell reception or WiFi to bother you, this place is for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige juweel in die Bosveld. Sal dit enige tyd aanbeveel! Pragtige juweel in die Bosveld. Wat jy sien is wat jy kry. Mens kan aan die rustigheid vat. Die buitestort is hemels. Die gasheer en gasvrou is pragtige mense. Ons sal Palala River Cottages enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Wonderfully quiet breakaway in the bushveld. Comfortable chalets right next to the river, with wonderful service from Carlita and her team. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Rustig. Die regte wegbreek van die stad se lawaai. Sal beslis weer daar oornag. Hans en Carlita het uit hul pad gegaan om mense te verwelkom. Veral met Eskom krag wat nie wou saam speel nie. Hans ken sy bosveld en die wild rut was die moeite werd. Jammer dat ons nie al die diere kon sien nie, maar dit wat ons wel gesien het, lyk goed. Julle twee is 'n paartjie duisend. Dankie vir julle moeite en vriendlikheid. Pas julle op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Baie lekker gerus en die rustigheid geniet. Dit was ons huweliksherdenkingnaweek en die stilte en rustigheid is net wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir julle span vir julle gasvryheid! Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMGYxOTk0LTJiZDEtNDdiOS1iOWU1LWNjMjI1NGUwZGI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Muisvogelkraal 654 Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.957156010143 28.381539881229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang