Successfully reported
+40

Palala River Cottages

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palala River Cottages is naby Vaalwater, reg langs die Palalarivier geleë en bied ideale verblyf aan natuurliefhebbers en avontuurlustiges.

Die kothuise is regoor die reservaat in hierdie streek se ongelooflike natuurskoon versprei. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-opsies, naamlik River Cottage, Kingfisher Lodge, Podica Bush Camp en Samia Cabin. Elkeen is uniek versier en die eenhede is selfsorg. Let asb. daarop dat daar geen restaurant op die perseel is nie.

Aktiwiteite in die reservaat sluit wandel, voëlkyk en visvang in. Gaste kan ook wildritte, begeleide boswandelings, besoeke aan Boesmantekeninge en Ystertydperk-persele op die reservaat en masserings bespreek.

Gaste kan ook in die omgewing gaan perdry, op wildritte gaan, gholfspeel, inkopies by Afrika-kuriowinkels doen, Zipline en kulturele toere onderneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Enel V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike boservaring met alles net reg. Hierdie plaas is pragtig met die rivier wat regdeur loop. Mens het die vryheid om self rond te ry en te stap o...
Sien meer
Okt 2025
Adrienne V
Saam met lewensmaat
5.0
Quaint accommodation in an idyllic setting. It was lovely. The accommodation is quaint, with wooden countertops, cement floors, and mos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Adrienne V
Saam met lewensmaat
5.0
It was lovely. If you like being in the bush with nature all around, beautiful scenery, and no pesky cell reception or WiFi to bother y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Karen T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige juweel in die Bosveld. Sal dit enige tyd aanbeveel! Pragtige juweel in die Bosveld. Wat jy sien is wat jy kry. Mens kan aan die rustigheid va...
Sien meer
Mrt 2025
Paulo F
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderfully quiet breakaway in the bushveld. Comfortable chalets right next to the river, with wonderful service from Carlita and her t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Palala River Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMGYxOTk0LTJiZDEtNDdiOS1iOWU1LWNjMjI1NGUwZGI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Muisvogelkraal 654 Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.957156010143 28.381539881229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang