Palinggat Oord Vakansie Huis
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Palinggat Oord Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Stillbaai. Die kompleks is naby 'n gholfklub, die strand en Goukourivier geleë.
Die huis bied slaapplek aan tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede met 'n stapelbed ingerig is. Hierdie twee kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Gaste het ook toegang tot 'n TV en WiFi.
Daar is 'n braai-area vir gaste om te geniet. Die kompleks het ook 'n swembad, tennisbaan, muurbalbaan en veilige parkeerplek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Palinggat Oord Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang