Successfully reported
+16

Palinggat Oord Vakansie Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Palinggat Oord Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in 'n veiligheidskompleks in die kusdorpie Stilbaai. Die kompleks is naby 'n gholfklub, die strand en die Goukourivier.

Die huis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n braai-area en 'n TV met 'n DVD-speler.

Die kompleks het 'n swembad, tennisbaan, muurbalbaan en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palinggat Oord Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmODM2NGFmLTVmN2QtNDM1MC1hZTk3LWExYWUwNmU3YzI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Main Road Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -34.375528 21.407806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang