Palm Avenue Estate
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Palm Avenue, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Palm Avenue Estate is 'n lieflike, luukse kothuis op 'n klein landgoed in Umtentweni, Port Shepstone en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het lugversorging.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n leef- en eetarea met 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek.
Veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met 'n gasbraai is die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Palm Avenue, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Palm Avenue, Umtentweni, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang