Successfully reported
+14

Palm Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Amstel Street, Bothasig, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palm Cottage is 'n tuinkothuis wat op die gashere se perseel in 'n lowerryke woonbuurt van Bothasig geleë is. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, wynroetes en groot winkelsentrums.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders tot 12 jaar en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl 'n slaapbank in die sitkamer voorsien word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Werkstasie is in die slaapkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Etes kan by die ontbyttoonbank geniet word, wat 2 kroegstoele beskikbaar het. Die sitkamer het 'n TV en gaste kry toegang tot gratis WiFi.

Die kothuis maak oop op 'n sonnige patio wat lei na 'n vuurput en 'n swembad wat gaste welkom is om te gebruik.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hennelie H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay, will definitely stay there again. Our new home away from home. Fantastic stay, lovely cottage and great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Annika V
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay. Great stay. Warmly received.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Estelle V
Besigheidsreis
5.0
Goeie ervaring. Verblyf was heerlik. Baie spasie.
Jun 2025
Diane B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and clean. We were very happy with Palm Cottage, the bed was very comfortable and that is a win for sure, especially after ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Hermias Jacobus V
Besigheidsreis
5.0
Goeie ontvangs en kommunikasie. Dit was presies wat ek benodig het. Privaat en ruim. Alles wat ek nodig het. Sentraal geleë naby toegangsroetes.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 23 Amstel Street, Bothasig, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Amstel Street, Bothasig, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf35cb8a90a8d970b2e257b520c637a478ca4851a9d69cdff65df4327632cc6ab76eca97462b276b99fc4fec340f2f3e1873?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 23 Amstel Street Bothasig 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8655253 18.5449599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang