Palm Estate
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 1 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Drake Avenue, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1609, Gauteng
-
Vanaf
R769R577 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Palm Estate bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die rustige area van Eastleigh Ridge, Edenvale, en is die perfekte keuse vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste kan kies uit 3 pragtig ingerigte kamers. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het privaat badkamers wat direk langsaan geleë is, terwyl die slaapkamer op die boonste verdieping 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne. Al die kamers is deur die hoofhuis toeganklik. Ander geriewe sluit haardroërs, TV's met stroomdienste, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in. Die kamers bied ook maklike toegang tot die gemeenskaplike areas, wat 'n oopplan-kombuis, -sitarea, -eetarea en 'n slim-TV insluit. Verder is daar ook 'n swembadarea met 'n slim-TV.
Die rustige tuine bied 'n ideale omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en boma kan geniet indien daar vooraf gereël word. Daar is ook 'n buitestort langs die swembadarea. Palm Estate spog ook met 'n tennisbaan wat gehuur kan word indien dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stephen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 20 Drake Avenue, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Palm Estate het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Drake Avenue, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang