Palm Haven Guesthouse
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 312 Gaaroskraal farm, Palm Haven, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palm Haven Gastehuis is geleë in Louis Trichardt, Limpopo, en bied kwaliteit verblyf - ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan en herlaai.
Die gastehuis bied 14 pragtig gemeubileerde kamers, elk met 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, werktafel en yskas. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea sowel as 'n gedeelde kombuis. Gratis WiFi-geriewe is beskikbaar.
Buite beskik die eiendom oor 'n goed onderhoue grasperk. Op warm somersdae wag 'n verfrissende swembad vir gaste, wat 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte bied, tesame met bykomende buitesitplek onder die bome.
Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 312 Gaaroskraal farm, Palm Haven, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 312 Gaaroskraal farm, Palm Haven, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang