Successfully reported
+16

Palm House Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Palm Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 360 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palm House Accommodation is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witrivier. Hierdie akkommodasie is gerieflik naby winkelsentrums en skole geleë.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en sluit 'n badkamer met 'n stort in. Daar is ook 'n solderkamer met 2 enkelbeddens vir die kinders.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.

Die leefarea bied 'n gemaklike sitarea en 'n eetkamertafel. Buite is daar 'n stoep, 'n welige tuin en 'n onderdakbraai-area.
Gratis WiFi, die volledige DStv-pakket en parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sarin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Palm Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Palm House Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 360
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 360
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Palm Street, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc91169a1c1050434b58bc9b876a2d99678d9c24a3cbce4319e9ee9a60f1c7229d243c0dd791201da311b61f6c5cb11462e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 37 Palm Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33386539677 31.004786378808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang