Palm Inn Guesthouse
Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
-
Vanaf
R1 100R770 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Palm Inn Guesthouse bied gerieflike verblyf in Onverwacht in Lephalale en is naby Mogol Gholfklub en Lephalale Mall, sowel as 13 km vanaf die Medupi- en Matimba-kragstasies.
Die gastehuis bied 11 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer word daagliks skoongemaak en het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe.
Palm Inn Guesthouse beskik verder oor veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Palm Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang