Palm Inn Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Palm Inn Guesthouse bied gerieflike verblyf in Onverwacht, Lephalale, naby Mogol Gholfklub, Lephalale Mall en 13 kilometer vanaf Medupi- en Matimba Prower-stasie.
Die gastehuis bied 11 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer word daagliks skoongemaak en is toegerus met lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met volledige DStv-kanale, en 'n klein kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 
Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die perseel, asook braaigeriewe.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Palm Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Ngoaka Ramatlhodi Street, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang