Successfully reported
+62

Palm Inn Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Church Street and Theo Mocke Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palm Inn Guest House se ideale ligging beteken dat die plattelandse gevoel behoue bly. Die gastehuis spog met 'n swembad- en buite-area met 'n plattelandse gevoel. Die Palm Inn Guest House is 'n luukse gastehuis op die hoke van Kerk- en Theo Mocke-straat.

Verblyf word in ruim gastekamers met en suite-badkamers met storte en toilette, privaat toegang en veilige onderdakparkeerplek gebied. Die gemaklike, groot beddens is met skoon linne en warm winterkomberse oorgetrek. Baie gaste gebruik Palm Inn Guest House as 'n oornagstop tussen Sodwanabaai en die Natalse Noordkus, Kosibaai en Mosambiek.

Palm Inn Guest House word beskou as een van die top gastehuise in Piet Retief, of jy nou vir besigheid reis, of op pad is na 'n volgende vakansiebestemming.

Die gastehuis het 'n ideale ligging stapafstand vanaf Spur, KFC, Pick n Pay, McDonald's en die Sasol-vulstasie waar daar 'n 24-uur-geriefswinkel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ronel S
Besigheidsreis
5.0
Nice establishment. Nice location, very clean and friendly place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Leatita N
Besigheidsreis
5.0
Very inviting and cosy. I loved the room, it has everything I needed for the night. Very comfortable and warm. Did not get cold.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Abraham (abri) V
Besigheidsreis
5.0
Well located and comfortable. Very comfortable and well located.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Hennie H
5.0
Palm Inn is die regte plek vir 'n stop and go oornag. Een nag was te kort gewees, maar die ontvangs, kommunikasie en kuier was tops.
Aug 2024
Michael V
5.0
Good stay. Located in the main street, but with the busy roads, the noises did not bother at all. Clean, nice, thought-out room. Small ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Corner of Church Street and Theo Mocke Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Palm Inn Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Church Street and Theo Mocke Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTQyNGI3LTRmODMtNGU0ZS04ODcyLTI5YmYwMWFkZDE1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Corner of Church Street and Theo Mocke Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.9941041817 30.798217125565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang