Successfully reported
+10

Palm Singel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Palm Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 830 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Palm Singel is 'n bekoorlike selfsorgwoning in Brackenfell wat ideaal vir 'n gesinswegbreek of vakansie na die Kaap is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het beide 1 enkelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het lugversorging en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek in die motorhuis is vir 1 voertuig beskikbaar, asook parkeerplek voor die motorhuis. Kinders kan in die agterplaas speel waar daar gras, plaveisel en 'n trampolien is. Verder is daar 'n lieflike, beskutte boma en 'n swembad. Gaste kan beide die binne- of buitebraai geniet.

Palm Singel is gerieflik geleë na aan winkelsentrums, restaurante, Stellenbosch-wynplase en gholfbane.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 69 Palm Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm Singel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 830
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 830
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 830
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Palm Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b4cc99c60280fe6675437b0512c8f527c574f8ec40d7e588318a38b7e28888875303e238130077072b5cc51e3f739eb30b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 830 per nag, vir 7 mense 2 5 1 5 69 Palm Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8809382 18.6995755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang